Dis Tyd - Donasies

Donasies:

Dis Tyd weet dat nie almal kan bekostig om 'n finansiele bydrae te kan maak nie. Daarom is Dis Tyd gratis. Dis as 'n diens vir ons as volk. Ons beleid is om alle volksgenote in te sluit maak nie saak hoe ryk of arm jy is nie. Almal maak saak!!!

Daar is baie kostes verbonde aan Dis Tyd en baie tyd word in gesit om dinge te organiseer.

As dit moontlik is om 'n donasie ter delging van die onkostes te maak sal Dis Tyd dit ongelooflik wardeer.
Surplus fondse sal ook aangewend word om nood voorraad en toerusting aan te skaf en te berg.

Rekening Besonderhede


Plaas die geld in Exclusive Dynamics se bank rekening en sit jou "naam en DIS TYD" as verwysing sodat ons kan weet waarheen om die fondse te verplaas


Rekening Naam - Exclusive Dynamics
Bank - Standard bank
Tak - Mall Of Africa
Rekening Nommer - 10151725843
Tak Kode - 009006
Verwysing - (Jou Naam) + Dis Tyd
Bewys van betaling - andre@exclusivedynamics.co.za of 0718761501